Trying to get property of non-object [ On /var/www/virtual/jpop.com/public_html/generatrix/model/youtubeModel.php Line 63 ]
Homez Gomez - JPop.com
Artist info
Homez Gomez

Homez Gomez

Homez Gomez


"Versigtig soos slange, opreg soos duiwe. " Hierdie is nie net musiek vir die musiekliefhebber nie, dit is ook deel van 'n gesprek wat oral in ons land aan die gang is. Dit is vrae toegedraai in melodie en 'n dors wat nie wil bedaar nie. Om Homez Gomez ten volle te geniet, vra meer as jou ore; dit vra 'n dapper hart wat nie bang is om te stoei met die moeiliker vrae van die lewe nie. Dit vereis'n mens wat nie wegskram van die onoplosbaarheid van ons menslike gebrokenheid nie, of iemand wat kan leef in die spanning tussen sien en glo. Read more on Last.fm
"Versigtig soos slange, opreg soos duiwe. " Hierdie is nie net musiek vir die musiekliefhebber nie, dit is ook deel van 'n gesprek wat oral in ons land aan die gang is. Dit is vrae toegedraai in melodie en 'n dors wat nie wil bedaar nie. Om Homez Gomez ten volle te geniet, vra meer as jou ore; dit vra 'n dapper hart wat nie bang is om te stoei met die moeiliker vrae van die lewe nie.

Dit vereis'n mens wat nie wegskram van die onoplosbaarheid van ons menslike gebrokenheid nie, of iemand wat kan leef in die spanning tussen sien en glo. Wat begin het as 'n soeke vir 'n nuwe identiteit, het saamgekom in musiek wat iets van hierdie reis saamvat en'n identiteit los van strukture en tradisies. Die musiek is veelsydig en sal jou vat van harde screamo rock na funk en hip hop. Dit is geskep om die gedagtes as gedigte te dra en te komplimenteer. Read more on Last.fm.

User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply..
Top Albums
showing 2 out of 2 albums
Shoutbox
No Comment for this Artist found
Leave a comment


Comments From Around The Web
No blog found
Flickr Images
No images
Related videos
No video found
Tweets
No blogs found